Monday 21 May 2018

Refentse Morake ‘stoute Vaaloewer-wors’



Refentse Morake ‘stoute Vaaloewer-wors’
Bestanddele
500g tot 1 kg wors...
2 tot 3 koppies mieliemeel
420g suikermielies

4 groot tamaties
2 uie
sout
Metode
1.Begin deur die pap te maak en te laat staan sodat dit stadig op die plaat gaar word.
2.Braai die gekapte uie en tamatie in ‘n bietjie olyf olie totdat dit ‘n lekker dik ‘sous’ vorm.
3.Sodra die pap gereed is, meng die suikermielies deeglik in die pap. Los die pot nog ‘n rukkie op die hitte sodat die suikermielies lekker hitte kry.
4.Braai die wors.
5.Bedien dit!