Wednesday 13 December 2017



Groentefrikadelle
Bestanddele
2 wortels, gerasper...
½ botterskorsie, gerasper
½ ui, gerasper

1 aartappel, gerasper
1 tamatie, gekap
1 teelepel borrie
1 eier, geklits
Metode
Meng al die bestanddele, rol dit in balletjies, en braai dit in olie.
(RSG)


.......Ek het RSG geluister toe die reseppie op was...die dame het gesê sy maak dit wanneer sy gewone frikkadelle maak dan sit sy hulle so tussenin as die vleis frikadelle halfpad gaar is dan trek die sousie so in die groentefrikkadelle in....