Wednesday 6 December 2017

FRITTATAS IN MUFFIN PANNETJIES



FRITTATAS IN MUFFIN PANNETJIES - Helena Chillie ...
Spuit jou pannetjies goed met S/Cook
Pak gaar Macaroni onder in
Dan bietjie gaar Spinasie
Bietjie Ham

Stukkies Salami
1t gebraaide ui[fyngekap]
Feta Kaas
Dan Chedderkaas, Parmesaan-kaas en ek het sommer bietjie broodkrummels gemeng met my chedderkaas voor ek dit opgesit het
Klits so 6-8 eiers met enige kruie, sout en peper in wat jy het en gooi elke holte goed vol met die eiermengsel to bo
Bak by 180*C vir so 30min. tot mooi bruin
N.S=Julle kan enige iets in die lagies pak..tot bo